Nuus/News

 

Belangrike Datums 2018-2019:

 

  •  Belastingopgawes vir Maatskappye & Beslote Korporasies (IB14) (2018 Finansiële Jaar) - Sluitingsdatum: 28 Februarie 2019.
  •  Ongevalleversekeringsopgawes - Sluitingsdatum : 31 Mei 2018.
  •  IRP 5 Finale Rekonsiliasie (2018 Finansiële Jaar) - Sluitingsdatum: 31 Mei 2018.
  •  Voorlopige Belasting (2019 1st Periode) - Sluitingsdatum  : 31 Augustus 2018.
  •  IRP 5 Interim Rekonsiliasie (2019 Finansiële Jaar) - Sluitingsdatum: 31 Oktober 2018.
  •  Belastingopgawes vir Maatskappye & Beslote Korporasies (IB14) - Sluitingsdatums : Ander jaareindes 12 Maande na jaareinde.